Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Februarie bl. 4
  • Die beste lewe moontlik

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die beste lewe moontlik
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • Wanneer het God se Koninkryk begin heers? (Deel 1)
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Wanneer het God se Koninkryk begin heers?—Deel 2
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2014
  • Hoe ons kan verduidelik wat ons omtrent 1914 glo
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak!—2013
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Februarie bl. 4

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die beste lewe moontlik

Daar is baie geleenthede vir jongmense in Jehovah se organisasie. Kyk na die video Die beste lewe moontlik, en sien hoe Cameron haar jeug wyslik gebruik het. Beantwoord dan die vrae hieronder. (Gaan na jw.org, en kyk onder BYBELLERINGE > TIENERS.)

Cameron beplan haar reis vanaf die Verenigde State na Malawi
  • Wat was nog altyd ’n belangrike deel van Cameron se lewe?

  • Wanneer en hoe het sy besluit om haar bediening uit te brei?

  • Hoe het sy haar voorberei om te gaan dien in ’n ander land waar daar hulp nodig is?

    Cameron wys vir ’n vrou in Malawi ’n Bybelvers
  • Voor watter uitdagings het Cameron te staan gekom terwyl sy in ’n ander land gedien het?

  • Waarom kan dit voordelig wees om Jehovah te dien in ’n plek of omgewing waar ons nog nooit tevore gedien het nie?

  • Watter seëninge het Cameron geniet?

    Getuies in Malawi stuur hulle groete
  • Waarom lei diens aan Jehovah tot die beste lewe moontlik?

  • Watter ander geleenthede is daar vir jongmense in Jehovah se organisasie?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel