Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • sn lied 19
  • God se belofte van die Paradys

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se belofte van die Paradys
  • Sing vir Jehovah
  • Soortgelyke materiaal
  • God se belofte van die Paradys
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • God se belofte van ’n paradys
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • Ewige lewe is beloof
    Sing lofliedere voor Jehovah
  • “Sien julle in die Paradys!”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) — 2018
Sien nog
Sing vir Jehovah
sn lied 19

Lied 19

God se belofte van die Paradys

Gedrukte weergawe

(Lukas 23:43)

1. ’n Paradys het God belowe,

deur middel van sy Seun se Ryk.

Dan sal hy al ons sondes wegneem,

en selfs die dood en pyn sal wyk.

(REFREIN)

Die aarde word ’n paradys.

Oë van geloof sien die bewys.

Die Christus sal dit gou vervul,

want hy doen graag sy God se wil.

2. Dis God se wil dat Christus Jesus

eersdaags die dooies laat verrys.

So word vervul sy mooi belofte:

‘Saam sal ons wees in Paradys.’

(REFREIN)

Die aarde word ’n paradys.

Oë van geloof sien die bewys.

Die Christus sal dit gou vervul,

want hy doen graag sy God se wil.

3. Die Paradys is wis en seker,

want Jesus heers met koningsmag.

Laat ons dan dank bring aan Jehovah,

sy lof besing, ja, dag ná dag.

(REFREIN)

Die aarde word ’n paradys.

Oë van geloof sien die bewys.

Die Christus sal dit gou vervul,

want hy doen graag sy God se wil.

(Sien ook Matt. 5:5; 6:10; Joh. 5:28, 29.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel