Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • snnw lied 147
  • ’n Spesiale besitting

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Spesiale besitting
  • Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Spesiale besitting
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Jehovah is u naam
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Hoe laat dit jou voel?
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • U gee ons hoop en krag
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
Sien nog
Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
snnw lied 147

Lied 147

’n Spesiale besitting

Gedrukte weergawe

(1 Petrus 2:9)

  1. God het ’n nuwe skepping,

    Wat hy uit die mensdom koop.

    En hul word so sy kinders

    Met ’n hemelse hoop.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n Besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    Uit liefde bly hul aan u lojaal.

  2. Heilig is hierdie nasie;

    Die waarheid hanteer hul reg.

    Hul geniet lig van God af

    En bewandel sy weg.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n Besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    Uit liefde bly hul aan u lojaal.

  3. Hul moet die ander skape

    Na Christus hul Herder lei.

    Ja, getrou en gehoorsaam

    Aan die Lam sal hul bly.

    (REFREIN)

    ’n Volk vir u naam en

    ’n Besitting spesiaal.

    Hul loof u en eer u;

    Uit liefde bly hul aan u lojaal.

(Sien ook Jes. 43:20b, 21; Mal. 3:17; Kol. 1:13.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel