Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • snnw lied 149
  • Dankbaar vir die losprys

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dankbaar vir die losprys
  • Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Soortgelyke materiaal
  • Dankbaar vir die losprys
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Die gawe van u Seun
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
  • Die gawe van u Seun
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Vir ewig ons vreugde
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
Sien nog
Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
snnw lied 149

Lied 149

Dankbaar vir die losprys

Gedrukte weergawe

(Lukas 22:20)

  1. Jehovah God, ons staan

    vandag hier voor u troon,

    Want aan ons het u groot liefde

    en goedheid betoon.

    Geen groter offer as u Seun

    kon u ooit gee,

    En hierdie gawe bring vir ons

    ewig’ lewe mee.

    (REFREIN)

    Hy het sy lewe afgelê.

    Weens sy bloed kan ons weer hoop hê.

    Ons wil heelhartig

    en met groot waardering dankie sê.

  2. Ook Christus het groot liefde aan

    die mens betoon,

    Om vir ons te sterf, het hy

    op die aarde kom woon.

    En nou het ons as sondaars weer

    ’n vaste hoop,

    Van sonde en die dood het Christus

    ons losgekoop.

    (REFREIN)

    Hy het sy lewe afgelê.

    Weens sy bloed kan ons weer hoop hê.

    Ons wil heelhartig

    en met groot waardering dankie sê.

(Sien ook Heb. 9:13, 14; 1 Pet. 1:18, 19.)

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel