Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ll deel 3 bl. 8-9
  • Hoe was die lewe in die Paradys?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe was die lewe in die Paradys?
  • Luister na God en lewe vir ewig
  • Soortgelyke materiaal
  • Ander is hoër as ons
    Leer by die Groot Onderwyser
  • Hulle verloor hulle tuiste
    My boek met Bybelverhale
  • Wat het gebeur toe hulle na Satan geluister het?
    Luister na God en lewe vir ewig
  • Deel 3
    Luister na God
Sien nog
Luister na God en lewe vir ewig
ll deel 3 bl. 8-9

DEEL 3

Hoe was die lewe in die Paradys?

Jehovah het vir Adam en Eva baie dinge gegee wat mooi en goed was. Genesis 1:28

Nadat Jehovah vir Eva gemaak het, gee hy haar vir Adam

Jehovah het die eerste vrou, Eva, gemaak en haar vir Adam gegee om sy vrou te wees. – Genesis 2:21, 22.

Adam en Eva het ’n volmaakte verstand en liggaam gehad.

Adam en Eva kyk na die Paradys

Hulle het in die tuin van Eden gebly. Dit was ’n paradys. Dit was ’n mooi plek met ’n rivier, vrugtebome en diere.

Jehovah het met hulle gepraat. Hy het hulle geleer. As hulle na hom geluister het, sou hulle vir ewig in die Paradys op aarde gelewe het.

God het vir hulle gesê dat daar een boom is waarvan hulle nie mag eet nie. Genesis 2:16, 17

Die boom in die tuin waarvan Jehovah vir Adam en Eva gesê het hulle nie mag eet nie

Een van die engele wou nie meer na God luister nie. Hierdie slegte engel is Satan die Duiwel.

Die slegte engel, Satan die Duiwel, gebruik ’n slang om met Eva te praat

Jehovah het vir Adam en Eva een van die vrugtebome in die tuin gewys. Hy het vir hulle gesê dat hulle sou doodgaan as hulle daarvan eet.

Satan wou nie hê dat Adam en Eva vir Jehovah moes luister nie. Daarom het hy ’n slang gebruik om met Eva te praat. Hy het vir haar gesê dat as sy van die vrug eet, sy nie sal doodgaan nie. Sy sal net soos God word (Genesis 3:1-5). Dit was natuurlik nie waar nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel