Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Junie bl. 8
  • Jy kan vir ander preek en hulle leer!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jy kan vir ander preek en hulle leer!
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Suksesvolle telefoongetuieniswerk
    Ons Koninkryksbediening—2001
  • Telefoon-getuieniswerk—’n Manier om baie mense te bereik
    Ons Koninkryksbediening—1993
  • Telefoongetuieniswerk kan doeltreffend wees
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Hoe om gelukkig te wees in ’n nuwe toewysing
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Junie bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Jy kan vir ander preek en hulle leer!

Moses het in die begin nie gedink dat hy goed genoeg is om die toewysing wat Jehovah vir hom gegee het, uit te voer nie (Eks 4:10, 13). Het jy al ooit so gevoel? Studeer jy die Bybel saam met Jehovah se Getuies? Wonder jy dalk of jy ooit van huis tot huis sal kan preek? Of dalk is jy ’n jong persoon wat bang is om by die skool te getuig. Of miskien is jy bang om deel te neem aan telefoongetuieniswerk of ’n paar vorme van openbare getuieniswerk. Smeek Jehovah om vir jou die krag van sy heilige gees te gee (1Pe 4:11). Wees verseker dat hy jou kan help met enige toewysing wat hy vir jou gee. – Eks 4:11, 12.

KYK NA DIE VIDEO WEES ’N MOEDIGE . . . VERKONDIGER, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

• Met watter probleem het suster Aoyama gesukkel?

• Wat het haar gehelp om sterk en moedig te wees? – Jer 20:7-9

• Hoe het dit haar gehelp om meer in Jehovah se diens te doen?

• Watter probleme in die bediening kan Jehovah jou help om te oorkom?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel