Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 5/09 bl. 11-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2009
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar het dit gebeur?
  • In hierdie nommer
  • Prentejag vir kinders
  • Wat weet jy omtrent die profete?
  • ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2009
  • Hoe Sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Vir gesinsbespreking
    Ontwaak!—2010
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2009
Sien nog
Ontwaak!—2009
g 5/09 bl. 11-31

Hoe sal jy antwoord?

Waar het dit gebeur?

1. Waar was die groot rots wat Moses geslaan het om water vir die Israeliete daaruit te laat vloei?

LEIDRAAD: Lees Numeri 20:1-8.

Omkring jou antwoord op die kaart.

Kades

Berg Sinai (Horeb)

Refidim

◼ Wat het Moses en Aäron verkeerd gedoen, en watter straf het hulle ontvang?

․․․․․

LEIDRAAD: Lees Numeri 20:9-13; Psalm 106:32, 33.

VIR BESPREKING:

Waarom dink jy het Moses vir die Israeliete kwaad geword? Waarom is dit belangrik dat jy jou woede beheers?

In hierdie nommer

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 7 Wat sal slegte omgang tot gevolg hê? 1 Korintiërs 15:․․․

BLADSY 8 Gelukkig is dié wat bewus is waarvan? Matteus 5:․․․

BLADSY 13 Waarvan moet ons lewenswyse vry wees? Hebreërs 13:․․․

BLADSY 18 Wat is die liefde nie? 1 Korintiërs 13:․․․

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

Wat weet jy omtrent die profete?

Lees Amos 7:10-17, en antwoord dan die volgende vrae.

2. ․․․․․

Die priester Amasia beskuldig Amos van watter misdaad?

3. ․․․․․

Watter twee eienskappe lê Amos aan die dag wanneer hy op die spottery van Amasia reageer?

VIR BESPREKING:

Moet jy ophou om oor Jehovah te praat omdat sommige mense jou spot? Waarom, of waarom nie?

◼ Antwoorde op bladsy 11

ANTWOORDE OP VRAE OP BLADSY 31

1. Kades.

◼ Moses het onbesonne dinge gepraat, en hy en Aäron het nie Jehovah die eer gegee nie, en daarom is hulle nie toegelaat om in die Beloofde Land in te gaan nie.

2. ’n Sameswering teen die koning.

3. Nederigheid en moed.

[Foto-erkenning op bladsy 31]

Kaart: Based on maps copyrighted by Pictorial Archive (Near Eastern History) Est. and Survey of Israel

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel