Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp16 nr. 3 bl. 16
  • Wat sê die Bybel?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat sê die Bybel?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2016
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Het God ’n naam?
  • Is dit verkeerd om God se naam uit te spreek?
  • God se naam
    Ontwaak!—2017
  • Waarom moet ons God se naam gebruik?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Wat is God se naam?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe) – 2019
  • Hoe jy God by name kan leer ken
    Ontwaak!—2004
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2016
wp16 nr. 3 bl. 16
God se naam in ’n eertydse Bybelmanuskrip

God se naam (verlig) soos dit in ’n eertydse Bybelmanuskrip verskyn

Wat sê die Bybel?

Het God ’n naam?

PARTY MENSE SÊ dat hy nie ’n naam het nie, ander sê dat sy naam God of Here is, en nog ander sê dat hy tientalle name het. Wat dink jy?

WAT DIE BYBEL SÊ

“U, wie se naam Jehovah is, u alleen [is] die Allerhoogste oor die hele aarde.”—Psalm 83:18.

WAT KAN ONS NOG UIT DIE BYBEL LEER?

  • Hoewel God baie titels het, het hy homself net een naam gegee.—Eksodus 3:15.

  • God is nie ’n verborgenheid nie; hy wil hê dat ons hom moet leer ken.—Handelinge 17:27.

  • As ons God se naam ken, kan dit die eerste stap tot ’n vriendskap met hom wees.—Jakobus 4:8.

Is dit verkeerd om God se naam uit te spreek?

WAT SOU JY SÊ?

  • Ja

  • Nee

  • Dit hang af

WAT DIE BYBEL SÊ

“Jy mag die naam van Jehovah jou God nie op onwaardige wyse gebruik nie” (Eksodus 20:7). Dit is slegs verkeerd om God se naam te gebruik as dit op ’n oneerbiedige wyse gebruik word.—Jeremia 29:9.

WAT KAN ONS NOG UIT DIE BYBEL LEER?

  • Jesus het God se naam geken en dit gebruik. —Johannes 17:25, 26.

  • God nooi ons om sy naam te gebruik. —Psalm 105:1.

  • God se vyande is daarop uit om mense sy naam te laat vergeet.—Jeremia 23:27.

Vir meer inligting sien hoofstuk 1 van hierdie boek, Wat leer die Bybel werklik?, uitgegee deur Jehovah se Getuies

Ook beskikbaar op jw.org/af

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel