Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 22:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 dan moet hulle die meisie uitbring na die ingang van haar vader se huis, en die manne van haar stad moet haar met klippe gooi, en sy moet sterf, omdat sy ’n skandelike dwaasheid+ in Israel begaan het deur in die huis van haar vader prostitusie te pleeg.+ So moet jy die kwaad uit jou midde wegruim.+

  • 2 Samuel 13:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En Absalom het met Amnon geen kwaad of goed gepraat nie; want Absalom het Amnon gehaat+ omdat hy sy suster Tamar verneder het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel