Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 20:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Ek het derhalwe my byvrou gegryp en haar opgesny en haar na elke gebied van Israel se erfdeel gestuur,+ omdat hulle hulle losbandig gedra het+ en skandelike dwaasheid in Israel bedryf het.+

  • Rigters 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En ons sal van al die stamme van Israel tien man uit honderd neem, en honderd uit duisend, en duisend uit tienduisend, om vir die manskappe padkos te kry, sodat hulle kan optree deur teen Giʹbea van Benjamin op te trek, met die oog op al die skandelike dwaasheid+ wat hulle in Israel begaan het.”

  • 2 Samuel 13:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Sy het egter vir hom gesê: “Nee, my broer! Moenie my verneder nie;+ want dit is nie gebruiklik om so iets in Israel te doen nie.+ Moenie hierdie skandelike dwaasheid begaan nie.+

  • Hebreërs 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Laat die huwelik onder almal eerbaar wees en die huweliksbed sonder verontreiniging,+ want God sal hoereerders en egbrekers oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel