Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 49:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Met roekelose losbandigheid soos waters sal jy nie uitmunt nie,+ want jy het op die bed van jou vader geklim.+ In daardie tyd het jy my rusbed ontheilig.+ Hy het daarop geklim!

  • Levitikus 18:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “‘Die naaktheid van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie.+ Dit is jou vader se naaktheid.

  • 1 Kronieke 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die seuns van Ruben,+ die eersgeborene van Israel—want hy was die eersgeborene;+ maar omdat hy die rusbed van sy vader ontheilig het,+ is sy eersgeboortereg aan die seuns van Josef,+ die seun van Israel, gegee, sodat hy nie in die geslagsregister ingeskryf sou word vir die eersgeboortereg nie.

  • 1 Korintiërs 5:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Daar word waarlik berig dat daar hoerery+ onder julle is, en hoerery van so ’n aard as wat nie eens onder die nasies voorkom nie, dat ’n sekere man die vrou van sy vader het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel