Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Wel, ons het in die middel van die land gerwe gebind toe my gerf opstaan en ook regop bly staan, en kyk, julle gerwe het rondom gaan staan en hulle voor my gerf neergebuig.”+

  • Genesis 37:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Daarna het hy nog ’n ander droom gehad, en hy het dit vir sy broers vertel en gesê: “Kyk, ek het weer eens ’n droom gehad, en kyk, die son en die maan en elf sterre het hulle voor my neergebuig.”+

  • Numeri 12:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy het gesê: “Hoor asseblief my woorde. As iemand onder julle ’n profeet van Jehovah word, sal ek my in ’n visioen+ aan hom bekend maak. In ’n droom+ sal ek met hom praat.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel