13 Hierop het hulle gesê: “U knegte is twaalf broers.+ Ons is die seuns van net een man+ in die land Kanaän; en kyk, die jongste is vandag by ons vader,+ terwyl die ander een nie meer is nie.”+
7 Hierop het hulle gesê: “Die man het regstreeks na ons en ons familielede gevra en gesê: ‘Lewe julle vader nog?+ Het julle nog ’n broer?’ en ons het volgens hierdie feite vir hom vertel.+ Hoe kon ons tog geweet het dat hy sou sê: ‘Bring julle broer af’?”+