38 Hy het egter gesê: “My seun sal nie saam met julle aftrek nie, want sy broer is dood en hy het alleen oorgebly.+ As ’n noodlottige ongeluk hom sou oorkom op die pad wat julle sal gaan, dan sal julle beslis my grys hare met droefheid na Sjeool laat afdaal.”+