Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 45:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Toe het hulle aan hom berig gebring en gesê: “Josef lewe nog, en hy is heerser oor die hele Egipteland!”+ Maar sy hart het lam geword, want hy het hulle nie geglo nie.+

  • Handelinge 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 en hy het hom uit al sy verdrukkinge verlos en hom guns en wysheid voor die oë van Farao, die koning van Egipte, gegee. En hy het hom aangestel om Egipte en sy hele huis te bestuur.+

  • 1 Johannes 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Daarbenewens het ons self aanskou+ en getuig+ ons dat die Vader sy Seun as Redder van die wêreld uitgestuur het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel