Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 1:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die dag het aangebreek waarop die seuns van die ware God+ ingekom het om hulle plek voor Jehovah in te neem,+ en selfs Satan+ het tussen hulle ingekom.+

  • Job 38:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Toe die môresterre+ saam van vreugde uitgeroep het

      En al die seuns van God+ begin juig het?

  • 2 Petrus 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Waarlik, as God hom nie daarvan weerhou het om die engele+ te straf wat gesondig het nie, maar hulle, deur hulle in Tarʹtarus+ te werp, aan kuile van dik duisternis oorgelewer het om vir die oordeel bewaar te word;+

  • Judas 6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En die engele wat nie hulle oorspronklike posisie behou het nie, maar hulle eie gepaste woonplek verlaat het,+ het hy met ewige boeie+ onder dik duisternis vir die oordeel van die groot dag bewaar.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel