Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 6:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 het die seuns van die ware God+ die dogters van die mense begin opmerk,+ dat hulle mooi is; en hulle het vir hulle vrouens geneem, naamlik almal wat hulle verkies het.

  • Deuteronomium 33:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy het gesê:

      “Jehovah—van Siʹnai af het hy gekom,+

      En hy het uit Seïr stralend oor hulle opgegaan.+

      Hy het uit die bergstreek Paran gestraal,+

      En saam met hom was heilige tienduisende,+

      Aan sy regterhand krygsmanne wat tot hulle behoort.+

  • Job 38:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Toe die môresterre+ saam van vreugde uitgeroep het

      En al die seuns van God+ begin juig het?

  • Daniël 3:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Hy het geantwoord en gesê: “Kyk! Ek sien vier manne wat los binne-in die vuur rondloop, en daar is geen letsel aan hulle nie, en die voorkoms van die vierde is soos dié van ’n godeseun.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel