Job 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 “Die mens, uit ’n vrou gebore,+Lewe ’n kort rukkie+ en is sat van ontsteltenis.+ Jakobus 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+
14 terwyl julle nie weet wat julle lewe môre sal wees nie.+ Want julle is ’n mis wat vir ’n klein rukkie verskyn en dan verdwyn.+