Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 50:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Eindelik het Josef vir sy broers gesê: “Ek is sterwend; maar God sal ongetwyfeld sy aandag op julle rig,+ en hy sal julle beslis uit hierdie land laat optrek na die land wat hy aan Abraham, aan Isak en aan Jakob met ’n eed beloof het.”+

  • Eksodus 13:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En Moses het Josef se beendere saam met hom geneem, want hy het die seuns van Israel plegtig laat sweer deur te sê: “God sal vir seker sy aandag op julle rig,+ en julle moet my beendere saam met julle hiervandaan opneem.”+

  • Psalm 80:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 O God van die leërs, keer asseblief terug;+

      Kyk uit die hemel af en sien en sorg vir hierdie wingerdstok+

  • Lukas 1:68
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel