Psalm 135:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want Jah het Jakob vir hom uitgekies,+Israel as sy spesiale eiendom.+ Lukas 1:68 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+ Lukas 7:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+
68 “Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ want hy het sy aandag op sy volk+ gerig en vir hulle verlossing bewerk.+
16 En vrees+ het hulle almal aangegryp, en hulle het God begin verheerlik en gesê: “’n Groot profeet+ is onder ons verwek”, en: “God het sy aandag op sy volk gerig.”+