Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 23:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Wanneer julle uiteindelik in die land kom wat ek aan julle gee en julle die oes daarvan ingesamel het, dan moet julle ’n gerf van die eerstelinge+ van julle oes na die priester toe bring.

  • Numeri 28:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘En op die dag van die eerste ryp vrugte,+ wanneer julle ’n nuwe graanoffer vir Jehovah aanbied, op julle fees van die weke,+ moet julle ’n heilige byeenkoms hou. Géén swaar werk mag julle doen nie.+

  • Deuteronomium 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Sewe weke moet jy vir jou tel. Vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan gesteek word, moet jy sewe weke begin tel.+

  • Handelinge 2:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En in die loop van die dag van die Pinksterfees+ was hulle almal op dieselfde plek bymekaar,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel