Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Deuteronomium 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Draai weg en vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al hulle bure in die Aʹraba,+ die bergstreek+ en die Sjefeʹla en die Negeb+ en die seekus,+ die land van die Kanaäniete,+ en die Liʹbanon,+ tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.+

  • Josua 1:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Van die wildernis en hierdie Liʹbanon af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier, dit wil sê die hele land van die Hetiete,+ en tot by die Groot See teen die sonsondergang sal julle gebied wees.+

  • 1 Konings 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Wat Salomo betref, hy was heerser oor al die koninkryke van die Rivier+ af tot by die land van die Filistyne en tot by die grens van Egipte. Hulle het geskenke gebring en Salomo gedien al die dae van sy lewe.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel