Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 15:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+

  • Eksodus 23:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 “En ek sal jou grens vasstel van die Rooi See af tot by die see van die Filistyne en van die wildernis af tot by die Rivier;+ want ek sal die inwoners van die land in julle hand gee, en jy sal hulle beslis voor jou uit verdryf.+

  • Numeri 34:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “‘En julle suidekant moet van die wildernis Sin af langs Edom wees,+ en julle suidelike grens moet van die verste punt van die Soutsee+ af wees, aan die oostekant.

  • Deuteronomium 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Draai weg en vertrek en gaan na die bergstreek van die Amoriete+ en na al hulle bure in die Aʹraba,+ die bergstreek+ en die Sjefeʹla en die Negeb+ en die seekus,+ die land van die Kanaäniete,+ en die Liʹbanon,+ tot by die groot rivier, die Eufraatrivier.+

  • Josua 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En dit het verder na Asmon+ geloop en na die stroomvallei van Egipte+ uitgegaan; en die grens se eindpunt was by die see. Dit was hulle suidelike grens.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel