Levitikus 10:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak+ geneem en dit gebring en vuur daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas, en hulle het onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie voorgeskryf het nie. 1 Kronieke 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En die seuns van Amram+ was Aäron+ en Moses,+ en daar was Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab+ en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+
10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak+ geneem en dit gebring en vuur daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas, en hulle het onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie voorgeskryf het nie.
3 En die seuns van Amram+ was Aäron+ en Moses,+ en daar was Mirjam.+ En die seuns van Aäron was Nadab+ en Abiʹhu,+ Eleaʹsar+ en Iʹtamar.+