Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 6:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En Aäron het Eliseʹba, Amminaʹdab se dogter, die suster van Nagson,+ as vrou geneem. Later het sy vir hom Nadab en Abiʹhu, Eleaʹsar en Iʹtamar gebaar.+

  • Eksodus 24:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En vir Moses het hy gesê: “Klim op na Jehovah toe, jy en Aäron, Nadab en Abiʹhu+ en sewentig+ van die ouer manne van Israel, en julle moet julle van ver af neerbuig.

  • Levitikus 10:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Later het Aäron se seuns Nadab en Abiʹhu+ elkeen sy vuurbak+ geneem en dit gebring en vuur daarin gesit en reukwerk+ daarop geplaas, en hulle het onwettige vuur voor Jehovah begin offer,+ wat hy hulle nie voorgeskryf het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel