Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 38:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het hy sy horings+ op sy vier hoeke gemaak. Sy horings het daaruit voortgekom. Daarop het hy dit met koper oorgetrek.+

  • Numeri 16:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 ja, die vuurbakke van dié wat teen hulle eie siel gesondig het.+ En hulle moet dun metaalplate daarvan maak as ’n oortreksel vir die altaar,+ want hulle het dit voor Jehovah aangebied, sodat dit heilig geword het; en dit moet vir die kinders van Israel as ’n teken dien.’”+

  • 1 Konings 8:64
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 64 Op dié dag moes die koning die middel van die voorhof heilig wat voor die huis van Jehovah is,+ omdat hy daar die brandoffer en die graanoffer en die vetstukke van die gemeenskapsoffers moes bring; want die koperaltaar+ wat voor Jehovah is, was te klein om die brandoffer en die graanoffer en die vetstukke+ van die gemeenskapsoffers te bevat.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel