29 en die lyfband+ van fyn gedraaide linnedraad en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof, die werk van ’n wewer, net soos Jehovah Moses beveel het.
7 Daarna het hy vir hom die kleed+ aangetrek en hom met die lyfband+ omgord en vir hom die moulose oorkleed+ aangetrek en vir hom die efod+ aangetrek en hom met die gordel+ van die efod omgord, waarmee hy dit styf om hom vasgebind het.