Genesis 43:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 En hulle is in hulle sitplekke voor hom geplaas, die eersgeborene na sy eersgeboortereg+ en die jongste na sy jonkheid; en die manne het mekaar verbaas bly aankyk. Eksodus 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En dít is die name van Israel se seuns wat saam met Jakob na Egipte gekom het; elke man en sy huisgesin het gekom:+
33 En hulle is in hulle sitplekke voor hom geplaas, die eersgeborene na sy eersgeboortereg+ en die jongste na sy jonkheid; en die manne het mekaar verbaas bly aankyk.
1 En dít is die name van Israel se seuns wat saam met Jakob na Egipte gekom het; elke man en sy huisgesin het gekom:+