41 En jy moet dit vir jou broer Aäron en sy seuns saam met hom aantrek, en jy moet hulle salf+ en hulle hand met mag vul+ en hulle heilig, en hulle moet my as priesters dien.
33 En julle mag sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie,+ tot die dag dat die dae van julle inhuldiging vervul is, want dit sal sewe dae neem om julle hand met mag te vul.+
5 Nie dat ons vanself voldoende bekwaam is om enigiets te beskou asof dit uit onsself kom nie,+ maar die feit dat ons voldoende bekwaam is, kom van God,+