Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En jy moet die salfolie+ neem en dit op sy kop uitgiet en hom salf.+

  • Eksodus 30:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En jy moet Aäron+ en sy seuns+ salf, en jy moet hulle heilig om my as priesters te dien.+

  • Levitikus 10:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En julle mag nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie, sodat julle nie sterf nie,+ want Jehovah se salfolie is op julle.”+ En hulle het gedoen volgens Moses se woord.

  • Handelinge 10:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+

  • 2 Korintiërs 1:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar hy wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort en wat ons gesalf het,+ is God.

  • 1 Johannes 2:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En wat julle betref, die salwing+ wat julle van hom ontvang het, bly in julle, en julle het nie nodig dat iemand julle leer nie;+ maar, soos die salwing wat van hom kom, julle van alles leer,+ en waaragtig is+ en geen leuen is nie, en net soos dit julle geleer het, moet julle in eenheid+ met hom bly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel