Numeri 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 En die naam van Amram se vrou was Jogeʹbed,+ Levi se dogter, wat Levi se vrou vir hom in Egipte gebaar het. Met verloop van tyd het sy vir Amram Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster,+ gebaar.
59 En die naam van Amram se vrou was Jogeʹbed,+ Levi se dogter, wat Levi se vrou vir hom in Egipte gebaar het. Met verloop van tyd het sy vir Amram Aäron en Moses en Mirjam, hulle suster,+ gebaar.