Eksodus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Intussen het ’n sekere man van die huis van Levi gegaan en ’n dogter van Levi geneem.+ Eksodus 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar.
20 En Amram het Jogeʹbed, sy vader se suster, as vrou geneem.+ Later het sy vir hom Aäron en Moses gebaar.+ En die lewensjare van Amram was honderd-sewe-en-dertig jaar.