22 “‘Wanneer ’n owerste+ sondig en onopsetlik een van al die dinge doen wat Jehovah sy God beveel nie gedoen mag word nie,+ en hy sodoende skuldig geword het,
21 “‘En as ’n man ’n gemeenskapsoffer+ vir Jehovah aanbied om ’n gelofte te betaal+ of as ’n vrywillige gawe, moet dit, om goedkeuring te verkry, een sonder gebrek uit die beeste of die kleinvee wees. Hoegenaamd geen gebrek moet daaraan wees nie.
21 En hulle het sewe bulle+ en sewe ramme en sewe ramlammers en sewe bokramme as ’n sondoffer+ vir die koninkryk en vir die heiligdom en vir Juda gebring. Toe het hy vir die seuns van Aäron, die priesters,+ gesê om dit op die altaar van Jehovah te offer.