Eksodus 25:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+ Levitikus 1:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 1 En Jehovah het Moses geroep en uit die tent van samekoms+ met hom gepraat en gesê: Numeri 17:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En jy moet hulle in die tent van samekoms voor die Getuienis+ neersit, waar ek my gereeld voor julle stel.+
22 En ek sal my daar voor jou stel en van bokant die deksel af,+ tussen die twee gerubs uit wat op die ark van die getuienis is, met jou praat, ja, oor alles wat ek jou vir die kinders van Israel sal beveel.+
4 En jy moet hulle in die tent van samekoms voor die Getuienis+ neersit, waar ek my gereeld voor julle stel.+