Genesis 33:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars. Eksodus 4:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Jehovah vir Aäron gesê: “Gaan Moses in die wildernis tegemoet.”+ Daarop het hy gegaan en hom by die berg van die ware God+ ontmoet en hom gesoen. Handelinge 7:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+
4 En Esau het hom tegemoetgehardloop,+ en hy het hom begin omhels+ en hom om die hals geval en hom gesoen, en hulle het in trane uitgebars.
27 Toe het Jehovah vir Aäron gesê: “Gaan Moses in die wildernis tegemoet.”+ Daarop het hy gegaan en hom by die berg van die ware God+ ontmoet en hom gesoen.
30 “En toe veertig jaar verstreke was, het daar in die wildernis van die berg Siʹnai ’n engel in die vuurvlam van ’n doringbos aan hom verskyn.+