Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En Moses het ’n herder geword van die kleinvee van Jetro,+ die priester van Miʹdian, wie se skoonseun hy was.+ Terwyl hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gedryf het, het hy eindelik gekom by die berg van die ware God,+ by Horeb.+

  • Eksodus 20:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 En die hele volk het die donderslae en die weerligstrale en die geluid van die horing en die rokende berg gesien. Toe die volk dit sien, het hulle gesidder en op ’n afstand bly staan.+

  • Eksodus 24:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En Jehovah se heerlikheid+ het op die berg Siʹnai gebly,+ en die wolk het dit ses dae lank bedek. Eindelik het hy op die sewende dag uit die wolk na Moses geroep.+

  • 1 Konings 19:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Daarop het hy opgestaan en geëet en gedrink, en hy het veertig dae+ en veertig nagte deur die krag van daardie voedsel voortgegaan tot by die berg van die ware God, Horeb.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel