Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 30:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En Jehovah het verder vir Moses gesê: “Neem vir jou welriekende stowwe:+ staktedruppels en onika en welriekende galbanum en suiwer wierook.+ Daar moet ’n gelyke hoeveelheid van elk wees.

  • 2 Kronieke 13:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En oggend na oggend en aand na aand laat hulle brandoffers vir Jehovah rook,+ en ook welriekende reukwerk;+ en die stapels brood is op die tafel van suiwer goud,+ en daar is die goue lampstaander+ en sy lampe wat aand na aand opgesteek moet word;+ want ons kom die verpligting+ teenoor Jehovah ons God na, maar julle het hom verlaat.+

  • Openbaring 8:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En die rook van die reukwerk het saam met die gebede+ van die heiliges uit die hand van die engel opgestyg voor God.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel