Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 5:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “‘En as hy nie die middele+ vir twee tortelduiwe of twee jong duiwe het nie, dan moet hy as sy offer vir die sonde wat hy gepleeg het, ’n tiende van ’n efa+ fynmeel as ’n sondoffer bring. Hy moenie olie+ daarop gooi nie en hy moenie wierook daarop sit nie, want dit is ’n sondoffer.+

  • Nehemia 13:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 en hy het vir hom ’n groot eetsaal+ ingerig, waar hulle vroeër gereeld die graanoffer,+ die wierook en die voorwerpe en die tiendes van die graan, die nuwe wyn+ en die olie,+ waarop die Leviete+ en die sangers en die poortwagters geregtig is, en die bydrae vir die priesters neergesit het.

  • Hooglied van Salomo 3:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “Wat kom daar soos rookkolomme uit die wildernis op, deurgeur van mirre en wierook,+ ja, van allerhande reukpoeiers van ’n handelaar?”+

  • Matteus 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En toe hulle in die huis ingaan, het hulle die jong kindjie by sy moeder Maria gesien, en hulle het neergeval en aan hom hulde bewys. Hulle het ook hulle skatte oopgemaak en vir hom geskenke gegee: goud en wierook en mirre.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel