Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En hy moet uitgaan na die altaar,+ wat voor Jehovah is, en daarvoor versoening doen, en hy moet van die bul se bloed en van die bok se bloed neem en dit rondom aan die horings van die altaar smeer.+

  • Levitikus 23:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Maar op die tiende van hierdie sewende maand is die versoendag.+ ’n Heilige byeenkoms moet daar vir julle wees, en julle moet julle siel kasty+ en ’n vuuroffer vir Jehovah aanbied.+

  • Hebreërs 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 maar in die tweede afdeling gaan alleen die hoëpriester een keer per jaar in,+ nie sonder bloed nie,+ wat hy vir homself offer+ en vir die sondes wat die volk uit onkunde begaan het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel