-
Esegiël 45:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 En op die owerste+ sal die heelbrandoffers+ en die graanoffer+ en die drankoffer+ neerkom gedurende die feeste+ en gedurende die nuwemane+ en gedurende die sabbatte,+ gedurende al die feestye van die huis van Israel.+ Hy moet die sondoffer en die graanoffer en die heelbrandoffer en die gemeenskapsoffers voorsien, om vir die huis van Israel versoening te doen.’
-