Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “En dít moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees:+ In die sewende maand, op die tiende van die maand,+ moet julle julle siel kasty,+ en julle mag geen werk doen nie,+ nie die boorling of die inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.

  • Numeri 29:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En op die tiende van hierdie sewende maand moet julle ’n heilige byeenkoms hou,+ en julle moet julle siel kasty.+ Géén werk mag julle doen nie.+

  • Psalm 35:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Wat my betref, toe hulle siek geword het, was my klere saklinne,+

      Met gevas het ek my siel gekasty,+

      En na my boesem het my gebed teruggekeer.+

  • Jesaja 58:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Moet die vas wat ek verkies, só word, ’n dag vir die mens om sy siel te kasty?+ Om sy kop te buig net soos ’n biesie, en sodat hy sak en as sou uitsprei as sy slaapbank?+ Noem jy dít ’n vas en ’n dag wat vir Jehovah aanneemlik is?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel