Job 34:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+ Spreuke 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die ryke en die arme het mekaar ontmoet.+ Jehovah is die Maker van hulle almal.+ Efesiërs 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En here, hou aan om dieselfde dinge teenoor hulle te doen, en laat staan die dreigemente,+ want julle weet dat hy wat hulle sowel as julle Heer is,+ in die hemele is, en daar is geen partydigheid+ by hom nie.
19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nieEn op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+Want hulle almal is die werk van sy hande.+
9 En here, hou aan om dieselfde dinge teenoor hulle te doen, en laat staan die dreigemente,+ want julle weet dat hy wat hulle sowel as julle Heer is,+ in die hemele is, en daar is geen partydigheid+ by hom nie.