Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 31:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Het die Een wat my in die moederskoot gemaak het, hom nie gemaak nie,+

      En het nie net Een ons in die moederskoot berei nie?

  • Job 34:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Daar is Een wat geen partydigheid teenoor vorste betoon het nie

      En op die edele nie meer ag gegee het as op die geringe nie,+

      Want hulle almal is die werk van sy hande.+

  • Handelinge 17:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En hy het uit een mens+ elke nasie+ van die mense gemaak om op die hele oppervlak van die aarde te woon,+ en hy het die vasgestelde tye+ en die bepaalde grense van die woonplek van die mense verorden,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel