Eksodus 38:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak, deur die spieëls te gebruik van die diensdoende vroue wat georganiseerde diens by die ingang van die tent van samekoms verrig het.+ Levitikus 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig. 1 Konings 7:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En hy het tien koperkomme+ gemaak. Elke kom het veertig bat gehou. Elke kom was vier el. Vir die tien waentjies was daar een kom op elke waentjie.
8 Toe het hy die koperkom+ en sy kopervoetstuk gemaak, deur die spieëls te gebruik van die diensdoende vroue wat georganiseerde diens by die ingang van die tent van samekoms verrig het.+
11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig.
38 En hy het tien koperkomme+ gemaak. Elke kom het veertig bat gehou. Elke kom was vier el. Vir die tien waentjies was daar een kom op elke waentjie.