Eksodus 30:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Jy moet ’n koperkom met sy kopervoetstuk maak, om in te was,+ en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+ Eksodus 31:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 en die brandofferaltaar en al sy voorwerpe,+ en die kom en sy voetstuk,+ Eksodus 40:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 en jy moet die kom tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+ Levitikus 8:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig. 1 Konings 7:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het die gegote see+ tien el van die een rand tot die ander rand gemaak, heeltemal rond; en dit was vyf el hoog, en ’n lyn van dertig el kon dit rondom omspan.+
18 “Jy moet ’n koperkom met sy kopervoetstuk maak, om in te was,+ en jy moet dit tussen die tent van samekoms en die altaar sit en water daarin gooi.+
11 Daarna het hy daarvan sewe keer op die altaar gespat en die altaar+ en al sy voorwerpe en die kom en sy voetstuk gesalf om dit te heilig.
23 En hy het die gegote see+ tien el van die een rand tot die ander rand gemaak, heeltemal rond; en dit was vyf el hoog, en ’n lyn van dertig el kon dit rondom omspan.+