Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 25:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Hy sal die sagmoediges in sy regterlike beslissing laat wandel,+

      En hy sal die sagmoediges sy weg leer.+

  • Jeremia 31:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 “En hulle sal nie meer elkeen sy metgesel en elkeen sy broer leer+ en sê: ‘KEN Jehovah!’+ nie, want hulle almal sal my ken, van die geringste onder hulle tot selfs die grootste onder hulle”,+ is die woord van Jehovah. “Want ek sal hulle oortreding vergewe, en aan hulle sonde sal ek nie meer dink nie.”+

  • Johannes 6:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 Daar staan in die Profete geskrywe: ‘En hulle sal almal deur Jehovah geleer word.’+ Elkeen wat by die Vader gehoor het en wat geleer het, kom na my toe.+

  • Hebreërs 8:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Want dit is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit’, sê Jehovah. ‘Ek sal my wette in hulle verstand sit, en in hulle hart+ sal ek dit skryf. En ek sal hulle God word,+ en hulle sal my volk word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel