7 En die verskroeide grond sal soos ’n rietpoel word, en die dorsland soos waterfonteine.+ In die woonplek van jakkalse,+ ’n rusplek vir hulle, sal daar groen gras met riete en papirusplante+ wees.
10 Hulle sal nie honger+ of dors+ kry nie, en ook sal die verskroeiende hitte of die son hulle nie steek nie.+ Want die Een wat hom oor hulle ontferm, sal hulle lei,+ en hy sal hulle by die waterfonteine langs bring.+