Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En hulle mag nie meer hulle offerandes aan die demone in bokgedaantes offer,+ waarmee hulle onsedelike gemeenskap het nie.+ Dit moet vir julle ’n insetting tot onbepaalde tyd wees, in al julle geslagte.”’

  • Deuteronomium 31:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Kyk! Jy ontslaap met jou voorvaders;+ en hierdie volk sal beslis opstaan+ en onsedelike gemeenskap hê met vreemde gode van die land waarheen hulle gaan,+ daar in hulle midde, en hulle sal my beslis verlaat+ en my verbond verbreek wat ek met hulle gesluit het.+

  • Rigters 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En selfs na hulle rigters het hulle nie geluister nie, maar hulle het onsedelike gemeenskap+ met ander gode+ gehad en hulle voor hulle neergebuig. Hulle het gou afgewyk van die weg waarop hulle voorvaders gewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van Jehovah.+ Hulle het nie so gedoen nie.

  • Rigters 8:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En onmiddellik nadat Giʹdeon gesterf het, het die kinders van Israel weer onsedelike gemeenskap met die Baäls begin hou,+ sodat hulle Baäl-Beritʹ hulle god gemaak het.+

  • Jeremia 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En haar prostitusie het plaasgevind weens haar ligsinnige sienswyse, en sy het voortdurend die land besoedel+ en egbreuk gepleeg met klippe en met bome;+

  • Esegiël 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En dié uit julle wat ontkom het, sal beslis aan my dink onder die nasies waarheen hulle gevange weggevoer is,+ want ek is gebroke weens hulle hoererende hart wat van my afgewyk het+ en weens hulle oë wat in hoerery agter hulle drekgode aan gaan;+ en hulle sal beslis ’n weersin in hulleself hê weens die slegte dinge wat hulle in al hulle verfoeilike dinge gedoen het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel