Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Dan sal jy van hulle dogters vir jou seuns moet neem,+ en hulle dogters sal sekerlik onsedelike gemeenskap met hulle gode hê en maak dat jou seuns onsedelike gemeenskap met hulle gode het.+

  • Josua 23:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Maar as julle julle enigsins sou afkeer+ en julle wel aankleef wat oor is van hierdie nasies,+ dié wat by julle oorbly, en julle huweliksverbintenisse met hulle aangaan+ en onder hulle ingaan, en hulle onder julle,

  • Esra 9:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle moet nou nie julle dogters aan hulle seuns gee nie+ en ook nie hulle dogters vir julle seuns aanvaar nie; en tot onbepaalde tyd mag julle julle nie vir hulle vrede en hulle voorspoed beywer nie,+ sodat julle sterk kan word+ en beslis die goeie van die land kan eet en dit inderdaad tot onbepaalde tyd vir julle kinders in besit kan neem.’+

  • Esra 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Toe het Seganʹja, die seun van Jehiʹël,+ van die seuns van Elam,+ geantwoord en vir Esra gesê: “Ons—ons het ontrou gehandel teen ons God, dat ons uitlandse vrouens uit die volke van die land by ons laat woon het.+ Tog is daar nou hoop+ vir Israel in hierdie verband.

  • 2 Korintiërs 6:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Moenie saam met ongelowiges onder ’n ongelyke juk kom nie.+ Want watter gemeenskap het regverdigheid en wetteloosheid?+ Of watter deelgenootskap het lig met duisternis?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel