13 En ook wat jy nie gevra het nie, sal ek jou gee,+ rykdom+ sowel as heerlikheid, sodat daar onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.+
12 word die wysheid en die kennis aan jou gegee;+ ook sal ek jou rykdom en besittings en eer gee soos nie een van die konings gehad het wat voor jou was nie+ en soos niemand ná jou sal hê nie.”+